Image for 'N Vreemde Tyd Vir Liefde

'N Vreemde Tyd Vir Liefde

See all formats and editions

Isa het nog altyd gereken dis beter om deel van die oplossing as deel van die probleem te wees, maar nou het sy twee probleme om op te los: Die nasionale inperking en Jos Malherbe, haar broer se pel op wie sy al lank verlief is.

Jos is beterweterig, verslaaf aan roetine, 'n werkslaaf en nou moet hulle 'n kamer ook nog deel.

Boonop moet sy huishou met haar knorrige pa, sosiale broer, haar neurotiese ma wat vir die wereld maskers maak en die man van haar drome. Kan dinge meer chaoties raak? Net die tyd sal leer. Dis darem iets waarvan hulle baie het.

Read More
Available
£3.61
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Lapa Publishers
0639605605 / 9780639605609
eBook (EPUB)
01/11/2020
Afrikaans
208 pages
Copy: 10%; print: 10%