Image for Coucou, Lulu

Coucou, Lulu

Viljoen, FanieEksteen, Elsbeth(Illustrated by)
Part of the Lulu-reeks series
See all formats and editions

Drome word waar in die laaste boek in hierdie gewilde meisiereeks!

Uiteindelik word Lulu se grootste droom bewaarheid: sy gaan Parys toe vir haar eie modevertoning, en die grootste name in die modewereld gaan haar klere modelleer!Die nare tweeling, Alex en Alet, daag ook onverwags op en Lulu is eers bang hulle gaan al haar planne in die wiele ry - maar dan loop iets GROOT verkeerd!Al die uitrustings wat sy gemaak het, raak weg en arriveer nooit in Parys nie!Lulu en haar vriende en familie moet inderhaas 'n plan maak, maar Lulu is op die punt om moed op te gee.

Kan sy nog 'n suksesvolle modevertoning doen en haar drome laat waar word?

Read More
Available
£6.08
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Lapa Publishers
0639600778 / 9780639600772
eBook (EPUB)
01/01/2021
Afrikaans
88 pages
Copy: 10%; print: 10%