Image for Wereld Van Wolwe 1: Eerste Bloed

Wereld Van Wolwe 1: Eerste Bloed

Part of the Wereld van wolwe series
See all formats and editions

Joshua Reinders maak 'n groot fout. As hy net nie so bang was nie, het sy pa nooit daardie aand 'n kind geskiet nie.

Dis hoekom hulle na Droomhoek moes vlug. Maar ook in Droomhoek teister die vrees hom. Skaduwees is nie net skaduwees nie. Geluide is nie net geluide nie. En mense is nie almal mense nie ... "Almal het geheime," waarsku Joshua se nuwe vriend Gio.

Joshua besef net nie hoe naby daardie geheime aan hom l nie.

En wanneer hy dit uitvind, gaan sy hele wreld op sy kop keer.

Die weerwolwe wag vir hom ...

Read More
Available
£7.21
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Lapa Publishers
0639604048 / 9780639604046
eBook (EPUB)
01/11/2020
Afrikaans
164 pages
Copy: 10%; print: 10%