Image for Sexy medisyne

Sexy medisyne

See all formats and editions

Heinz Moedler, 'n bekende Kaapse mediese spesialis, ken die mediese wetenskap op die punte van sy vaardige vingers - net soos wat hy die aweregse, weerlose aard van mense ken.

Daarom kan hy met gesag en humor skryf oor mense en medisyne.

Sy sketse is uiters toeganklik en die onderwerpe so uiteenlopend dat dit in die smaak val van die meeste lesers, ongeag ouderdom of geslag.

Read More
Available
£9.43
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
LAPA Uitgewers
0799352772 / 9780799352771
eBook (EPUB)
01/10/2011
Afrikaans
211 pages
Copy: 10%; print: 10%