Image for Verhale Van Erana

Verhale Van Erana

Butcher, A LKhacham, Jamelia(Translated by)
See all formats and editions

Verhale van Erana: Mites en LegendesIn 'n wreld waar magie onwettig is, en elwewat verslaaf is, durf jydie verhale van ouds hoor?

Vyf verhale van mite, towery en monstersDie Maan op die Water: die verhaal van liefde tussen 'n godin en 'n vegter en die verskriklike vloek wat dit meegebring het.Die Verhaal van Treyna die Geliefde: Wanneer 'n sterflike vrou agtervolg word deur twee mededingende gode, word die hemel selfs deur towery bewerk.Storm-Gebore: 'n Eensame towenaar vind geselskap met 'n wese van die storm, maar towery vra 'n prys, watter prys sal dit wees?Die Blou Fles: 'n les om aandagtig na instruksies te luister, anders maak jy 'n verleentheid.Die Legende van Eliana: 'n verhaal van 'n nimf en 'n padda, jaloerse magie en skuld terugbetaal.

Read More
Available
£0.91
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Babelcube
1071594710 / 9781071594711
eBook (EPUB)
27/03/2021
Afrikaans
1 pages
Copy: 20%; print: 20%