Image for Die Groot Boek Van Groot Dinosourusse : En 'n Paar Kleintjies Ook

Die Groot Boek Van Groot Dinosourusse : En 'n Paar Kleintjies Ook

Frith, AlexFiorin, Fabiano(Illustrated by)
See all formats and editions

Die dinosourusse is die grootste wesens wat ooit die aarde bewandel het.

Niemand weet presies hoe groot die grootste dinosourus was nie.

Maar hy was ten minste langer as 'n swembad, hoer as drie opgestapelde busse en swaarder as 20 olifante...Maak hierdie groot uitvou-blaaie oop om van die langste, swaarste en mees skrikwekkende wesens te ontmoet - van die magtige bragiosourus tot die angswekkende tirannosourus.

Read More
Title Unavailable: Out of Print
Product Details
Protea Boekhuis
1869194942 / 9781869194949
Hardback
19/05/2011
South Africa
25 pages, Full colour illustrations
292 x 244 mm, 800 grams
Children / Juvenile Learn More