Image for 1 Recce: Die Nag Behoort Aan Ons

1 Recce: Die Nag Behoort Aan Ons

See all formats and editions

1 Recce. Een van die skerpste, veelsydigste en dodelikste spesialiseenhede in die Suid-Afrikaanse Weermag.

Die manne - superfiks en bomenslik taai - het vir niks gestuit nie.

Hulle het telkens hul lewe op die spel geplaas in geheime operasies, wat meestal in die nag, ver agter vyandelike linies uitgevoer is.

Dekades lank is oor die geheime sendings geswyg. Nou, vir die eerste keer, openbaar die Recces se legendariese bevelvoerders besonderhede oor verskeie polities sensitiewe operasies.

Alexander Strachan, bekroonde skrywer en self 'n gewese Recce, vertel die volle verhaal van 1 Recce se ontstaan, geskiedenis en rol in die Bosoorlog.

Na jare van mites en geheimhouding gee die boek 'n binneblik op die Recces en die werk wat hulle onsigbaar agter die skerms gedoen het.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Tafelberg
0624081508 / 9780624081500
Ebook
17/10/2018
Afrikaans
384 pages