Image for Dagboek van 'n Wimpy Kid: Die Nare Waarheid

Dagboek van 'n Wimpy Kid: Die Nare Waarheid

See all formats and editions

n Nuwe skooljaar begin, en Greg weet gou hy sal by baie nuwe goed moet aanpas.

Hy is sy beste vriend kwyt en sy ma het besluit sy gaan verder studeer.

Daar is 'n groot familiesaamtrek in die toekoms waarvoor hy regtig nie lus het nie - veral omdat dit met die Partytjie van die Jaar bots.

Maar die dinge wat NIE verander het nie, is dalk erger: Daar is nog steeds nie sprake van 'n meisie in sy lewe nie.

Daar is ook nie sprake van 'n puisie nie, en dit beteken dalk hy gaan nooit grootword nie!

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£5.00
Product Details
Penguin
1485900220 / 9781485900221
eBook (Adobe Pdf)
21/06/2016
English
5 pages
Copy: 10%; print: 10%