Image for Wederkoms

Wederkoms

See all formats and editions

Swaar gewond word Jannes Hoop bewus van engele om hom en onthou sy lewe op die Eiland.

Ten spyte van die swaarkry het hy die natuur en die lewe met verwondering ervaar.

Maar 'n yslike dam en besproeiingskema bring konflik tussen die Eilanders en die regering.

Jannes, onskuldig en soekend na die waarheid, word in die maalkolk van geweld ingetrek.Kruger se eerste boek, Die skerpskutter (1981) is met die Eugene Maraisprys bekroon.

Heelparty van sy boeke is in Nederlands vertaal.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Human & Rousseau
0798154330 / 9780798154338
Ebook
10/02/2009
South Africa
Afrikaans
220 pages