Image for Engeltjie met vlerke

Engeltjie met vlerke

See all formats and editions

Brenda sit na haar man se skielike dood met ernstige finansiele probleme en kwelvrae oor haar ontslape man se etiek.

Boonop verloor sy haar werk as verpleegster. Sy moet inspring om geld te verdien en verhuur die woonstel langs haar huis aan 'n sjarmante man, Ben, wat spoedig 'n groot rol in haar lewe begin speel.

Hy sal haar 'n lewe van kalmte, vastigheid en sekerheid kan bied.

Hy's suksesvol, en in terme van geld . . .Maar intussen word haar buurman, Tinus, 'n goeie vriend van die gesin.

Hy's sexy, die kinders hou van hom, en watter vrou vind nie 'n vlieenier aantreklik nie?Brenda gaan as proeflopie saam met albei mans weg vir naweke, bloot as vriende.

Haar en Tinus se tydjie in Durban word ontwrig deur 'n noodgeval wat Brenda se mediese vernuf tot die uiterste beproef.Terug by die huis moet sy moeilike besluite maak.

Watter man het die sleutel tot haar hart?

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Tafelberg
0624056368 / 9780624056362
Ebook
17/09/2012
South Africa
Afrikaans
220 pages