Image for Volksgeneeskuns in Suid-Afrika

Volksgeneeskuns in Suid-Afrika (2 ed)

See all formats and editions

Volks geneeskuns in Suid-Afrika is 'n versameling van 8705 boererate en het die eerste keer in 1965 verskyn.

Vandag, 60 jaar later, lyk die mediese en farmakologiese landskap totaal anders.

Daarom is dit so interessant - en soms lagwekkend - om te sien hoe vinnig ons mediese en farmakologiese kennis intussen gevorder het.

Die versameling bevat rate wat op bygeloof of tradisionele mondelinge oorlewering berus. Ander rate maak staat op veldkennis en die botaniese name van middels word verstrek.

Daar word raad uitgedeel vir kwale van asma tot lighoofdigheid.

Read More
Available
£30.95
Add Line Customisation
Usually dispatched within 4 weeks
Add to List
Product Details
Protea Boekhuis
1869193563 / 9781869193560
Hardback
01/07/2011
South Africa
Afrikaans
640 pages
168 x 240 mm, 1030 grams
General (US: Trade) Learn More