Image for Dis ek, Anna

Dis ek, Anna

See all formats and editions

Sy het haarself Stom Anna genoem. Omdat sy aan iemand kon vertel van dit wat tussen haar en haar stiefpa plaasgevind het nie.

Nie aan haar ma nie, nie aan haar beste vriendin nie, en selfs nie aan haar eie pa nie.

Dit is 'n verhaal wat sy nou eers, jare later, kan uitskryf.

Nou eers kan sy die swye verbreek oor hoe haar stiefpa haar diepste menswees aangetas het.

En hoe sy uiteindelik anderkant uitgekom het.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Tafelberg
0795703481 / 9780795703485
Ebook
16/09/2011
Afrikaans
224 pages