Image for Speurder Annika los 'n raaisel op

Speurder Annika los 'n raaisel op

See all formats and editions

Annika is mal oor speurverhale en raaisels - en as sy in die omtrek is, gebeur daar altyd iets opwindends!

Op 'n klasuitstappe na die museum ontdek Annika 'n geheimsinnige veer.

Is dit dalk 'n belangrike leidraad? Het dit iets te doen met die opgestopte voel wat 'n jaar gelede spoorloos uit die museum verdwyn het?

Annika besluit om ondersoek in te stel ...

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£5.51
Product Details
LAPA Uitgewers
0799371068 / 9780799371062
eBook (EPUB)
01/06/2015
Afrikaans
46 pages
Copy: 10%; print: 10%