Image for Erik en die kido-dinges

Erik en die kido-dinges

See all formats and editions

Die kido-dinges of te wel die kidoteek, is byna soos 'n biblioteek.

Maar by 'n kidoteek ruil 'n mens nie boeke om nie. By 'n kidoteek ruil 'n mens kinders om. Wanneer Erik se pa-hulle hom by die kidoteek gaan omruil vir 'n meer gehoorsame en ordentlike krulkop-dogtertjie, beland hy by Meneer en Mevrou de Kommer.

Die twee bekommer hulle oor alles - motorfietse, inbrekers, monsters, satelliete en insekte.

Skielik lyk Erik se eie gesin vir nie meer so sleg nie en verlang hy selfs na hulle.

Net toe dinge onuithoudbaar begin raak by die De Kommers, ontdek hy 'n oudoteek waar ouers omgeruil kan word.

En wie tref hy by die oudoteek aan sy eie ouers - en hulle smeek vir Erik om hulle terug te neem!

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£5.56
Product Details
LAPA Uitgewers
0799362298 / 9780799362299
eBook (EPUB)
01/06/2013
Afrikaans
40 pages
Copy: 10%; print: 10%