Image for Waarheen Is Jy Op Pad? (Eboek): N Persoonlike Gids Op Jou Lewensreis

Waarheen Is Jy Op Pad? (Eboek): N Persoonlike Gids Op Jou Lewensreis

See all formats and editions

Wanneer laas het jy werklik gaan sit en dink waarheen jy op pad is?

As vanaand jou laaste stopstraat is, het jy jou kanse behoorlik benut?

Het jy spore gelaat waarin ander kan volg? WAARHEEN IS JY OP PAD? bring 12 gesoute lewensreisigers bymekaar om vir jou raad te gee op die lewenspad.

Francis Chan, Bill Hybels, Gordon MacDonald en Eugene Peterson is van die skrywers wat bemoediging, wysheid, praktiese raad uit hul persoonlike ervarings en Bybelse leiding gee oor omstandighede wat ons almal raak.

Hierdie geestelike mentors bespreek temas soos: Die noodsaaklikheid van eerlike selfassessering Die kuns van konflikbestuur Slegte situasies is wonderlike geleenthede Die noodsaaklikheid van gereelde rus Mentor ander na geestelike volwassenheid Ons is almal op dieselfde reis, op pad na dieselfde eindbestemming.

Met die hulp van di wat reeds die pad gestap het, kan ons vrede en perspektief op ons reis vind.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
1431614238 / 9781431614233
Ebook
29/04/2015
Afrikaans
240 pages