Image for Om Jesus te ken (eBook): Hoe verhoudings kan groei met Jesus in beheer

Om Jesus te ken (eBook): Hoe verhoudings kan groei met Jesus in beheer

See all formats and editions

Verhoudings is een van die lewegewende aspekte van ons lewe, maar daar is ook groot potensiaal vir konflik en seerkry.

Sonder Jesus aan ons sy kan ons nie staande bly wanneer daar storms in ons verhoudingslewe is nie.

In Om Jesus te ken bied Elize Parker verhoudingswenke in dagstukkievorm aan.

Elke week gesels sy oor 'n ander tema wat verhoudings raak en deel praktiese raad uit soos hoe om 'n moeilike skoonma te hanteer sowel as hoe om te verhoed dat finansies verhoudings kelder.

Elke tema strek oor sewe dae, sodat jy deur die loop van die jaar stelselmatig deur die verskeie onderwerpe kan werk.

Om Jesus te Ken bevat temas soos: Sleutels tot vervullende verhoudings, Laat jou hartswonde deur God herstel word, Staan ferm teen moeilike mense, Lewende woorde vol genesing, Om verhoudings soos Jesus te h en meer.

Deur die hele jaar word ons daaraan herinner dat nt deur Jesus beter te leer ken en nader aan Hom te kom, ons uiteindelik nader aan mekaar sal kom.

Nt deur 'n regte verhouding met Jesus sal ons ander verhoudings kan slaag.

Elke dag bestaan uit 'n teksvers, dagstukkie, 'n praktiese 'doen-wenk', gebed en 'n voorstel om meer in die Woord oor die onderwerp te lees.

Die uitgangspunt is om na Jesus se verhoudings op te let en daardeur te leer.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
1415335443 / 9781415335444
Ebook
Afrikaans
1 pages