Image for Die Bybel in Fokus: Hoe Om Gelowig En Denkend Te Lees

Die Bybel in Fokus: Hoe Om Gelowig En Denkend Te Lees

See all formats and editions

Ons glo in die Bybel, maar wat doen ons met sekere "problematiese" tekste?

Die Bybel in fokus is 'n hulpmiddel om die Bybel krities maar gelowig te lees.

Dit verduidelik struikelblokke in die lees van die Bybel en gee hulpmiddels hoe om dit te oorkom.

Dit bied ons ook vastrapplekke om te begin om opnuut God se stem uit die Bybel te hoor.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Lux Verbi
0796322341 / 9780796322340
Ebook
25/03/2020
Afrikaans
288 pages