Image for Ena Murray Keur 1

Ena Murray Keur 1

See all formats and editions

In Satan van Zimbabwe begin die intrige met 'n koerantberig oor 'n bloedlose lyk met erg verswakte organe.

Kan dit die volmaakte moord wees, of is daar bonatuurlike kragte ter sprake?

In Die man met die geel o gee die werkgewers van geheime agent majoor Brand Brm aan hom die opdrag om saam met 'n vrou van sy keuse een nag lank die stad rooi te verf, en hom in die proses s skandelik te gedra dat hy oneervol uit die weermag ontslaan sal word.

En in Onrus op Oshakati hoop dokter Linda Maartens dat sy kan ontvlug van die donker wolk wat oor haar professionele naam hang, maar dan beland sy in 'n lewensgevaarlike situasie . . .

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Tafelberg
0624068102 / 9780624068105
Ebook
01/04/2014
Afrikaans
511 pages