Image for Eerste Veldgids tot Roofvoels van Suider-Afrika

Eerste Veldgids tot Roofvoels van Suider-Afrika

Part of the Sasol Eerste Veldgids series
See all formats and editions

Sasol Eerste Veldgids tot Roof voels van Suider-Afrika bied 'n fassinerende blik op die voellewe van die streek.

Met behulp van volkleur-foto's en -verspreidingskaarte, asook maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene roofvoels in Suider- Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle leef, en meer te wete kom oor hul unieke vreet- en broeigewoontes.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£2.50
Product Details
Penguin
1775844056 / 9781775844051
eBook (EPUB)
03/02/2016
Afrikaans
56 pages
Copy: 10%; print: 10%