Image for Splinters Van Liefde

Splinters Van Liefde

See all formats and editions

Hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van Alma Carstens se vorige Romanzas Kaapse draai Tyd sal leer en Luca se obsessie.Kaapse draai:Lani gaan Kaap toe om vir 'n maand lank saam met 'n wildvreemde boer op sy plaas te bly.

Maar waarom sou 'n man wat so aantreklik is dit nodig vind om vir 'n vrou te adverteer?Tyd sal leer:Sienna gaan soek 'n uitkoms vir haar probleem in Malawi.

Gou is haar besoek veel meer 'n avontuur as 'n vakansie.

Is Marco die oplossing vir haar probleem en die sleutel tot haar vryheid?

Luca se obsessie:Miranda weier om net nog 'n merkie te word op die kerfstok van 'n lenige Italianer wat op 'n dag haar bloemiste binnestap.

Liefde is nie vir haar onderhandelbaar nie. Vir hom blykbaar ook nie.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£9.16
Product Details
LAPA Uitgewers
0799391603 / 9780799391602
eBook (EPUB)
01/01/2019
English
304 pages
Copy: 10%; print: 10%