Image for Ena Murray Oordenkings

Ena Murray Oordenkings

See all formats and editions

In talle huise het Ena Murray deur die jare 'n bekende en geliefde naam geword.

Wie haar boeke ken, sal weet: hier is iemand aan die woord na wie 'n mens graag luister, iemand by wie jy tuis voel.

En nou, in di hersiene, bygewerkte uitgawe (bygewerk met nuwe stukkies en gedigte uit haar boek Roosknop vir 'n engel - verse vir 'n vrou) van Ena Murray Oordenkings kom l sy weer besoek af by haar duisende vriende - hierdie keer met 'n dwingende uitnodiging: Kom loop saam met my die pad wat die Here vir sy mense bestem het!

Uit haar persoonlike omgang met die Skrif, uit haar eie ervaring met die lewe van die gees bring sy in 366 dagstukke boodskappe vir elke dag van die jaar.

Sy vermaan, sy verduidelik, sy bemoedig, sy roep op tot nadenke.

En dan, aan die einde van elke dagstuk, lei sy haar lesers in 'n kort, kernagtige gebed na die Troon van Genade.

Ena Murray Oordenkings is 'n boek vir die private stiltetyd, ongeag die ouderdom van die leser.

Dit is ook 'n boek vir die gesin wat sm oor die dinge van God wil besin

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Lux Verbi
0796318786 / 9780796318787
Ebook
06/08/2014
Afrikaans
408 pages