Image for Jamie en Sebastiaan en die storiemol

Jamie en Sebastiaan en die storiemol

See all formats and editions

In die tweede boek kry Jamie en sy kat, Sebastiaan, 'n baie belangrike opdrag - hulle moet die storiemol gaan soek.

Die storiemol het spoorloos verdwyn, en sonder haar sal al die stories op aarde opdroog.'n Wereld sonder stories sal 'n aaklige plek wees.

Daarom vertrek Jamie en Sebastiaan dadelik op hul nuutste avontuur - met die hulp van 'n slim sprinkaan en 'n pratende hysbak!

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£6.30
Product Details
LAPA Uitgewers
0799370932 / 9780799370935
eBook (EPUB)
01/12/2014
Afrikaans
83 pages
Copy: 10%; print: 10%