Image for Waar die wolwe huil

Waar die wolwe huil

See all formats and editions

Dis 1814 in Carlisle, Engeland, en die lewe het min genade vir 'n werkersklasvrou.

Edith Maberry is dus verbaas toe Lewis Bloodsworth vir haar in die bresse tree in die kroeg waar sy werk. Toe Edith haar werk en blyplek verloor, wend sy haar tot Lewis.

Hiermee dompel sy beide van hulle in n krisis. Lewis word met sy verlede gekonfronteer en kom voor n keuse te staan. Sal hy Edith kies wat vir hom die verpersoonliking is van alles wat hy in n vrou wil he?

Of sal hy hul liefde opoffer om die geheim te bewaar oor wie en, belangriker, wat hy werklik is?

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£3.41
Product Details
Romanza
1779875150 / 9781779875150
eBook (EPUB)
01/04/2024
South Africa
192 pages
Copy: 10%; print: 10%