Image for Een dag op 'n slag

Een dag op 'n slag

See all formats and editions

Moenie werk en plesier meng nie. Wanneer Alana haar kar op 'n dag afskryf kom die aantreklike Markus de Wet tot haar redding.

Beide is egter salig onbewus dat hy haar nuwe werknemer is by die argiteksfirma waar sy as kubersekuriteitspesialis aangestel is.

Sy is nie lank aan diens nie voor haar eer lelik gekrenk word.

Hoe durf hy insinueer sy is nie bevoeg vir haar amp nie?

Hoe durf hy aanvra dat sy vervang word? Sy is so woedend dat sy regmaak om hom en sy firma vir ewig agter te laat.

Dan word dit duidelik dat sy die enigste een is wat 'n ernstige kuberkraker kan stopsit.

Maar wanner die kuberkriminele agter die rekenaars uitkom en in die regte wereld 'n lewensgevaarlike bedreiging raak, sal Alana en Markus vinnig moet versoen en saamwerk om 'n stappie vooruit te bly.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£3.52
Product Details
Romanza
0639607462 / 9780639607467
eBook (EPUB)
01/06/2021
English
208 pages
Copy: 10%; print: 10%