Image for Die eerste Stadshaan

Die eerste Stadshaan

See all formats and editions

In Die eerste Stadshaan word Kloupoot die hoenderhaan een nag wakker van die klank van motors wat toet.

Hy is baie ontsteld toe hy ontdek dat die stad besig is vinnig uit te brei - tot teenaan die rustige plaas waar hy woon.

Hy besluit dat hy die plaas moet verlaat om een te soek wat rustiger is.

Maar hy kan nie net alles so los en padgee nie. Jaar na jaar het hy elke mens en dier op die plaas wakker gemaak en dit is sy plig om seker te maak iemand neem sy taak oor.

Hy besluit om oudisies te hou om die geskikte voel te vind wat hom kan vervang.

Na baie vermaaklike en frustrerende oudisies vind Kloupoot sy perfekte plaasvervanger.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£2.50
Product Details
Penguin
143230755X / 9781432307554
eBook (EPUB)
01/03/2016
Afrikaans
32 pages
Copy: 10%; print: 10%