Image for Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal Leerderboek Graad 4.

Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal Leerderboek Graad 4.

Bothma, Mariette(Compiled by)Conradie, Nic(Compiled by)Gloy, Annatjie(Compiled by)Smit, Nelmari(Compiled by)Viljoen, Henk(Compiled by)
Part of the Piekfyn Afrikaans series
See all formats and editions

Piekfyn Afrikaans Graad 4 is gemik op leerders wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal neem.

Dit bevat interessante leerstof en volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder.

Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met die van ander vakke geintegreer sodat die kennis wat die leerders opdoen, hulle ervaringswereld verryk en hul sodoende deeglik voorberei vir Graad 5.

Die aktiwiteite is gerig op die verwerwing van al die taalvaardighede en lewensvaardighede.

Kort tekste, prente, gedigte, strokies, taalspeletjies, stories, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is leerders se voorland.

Leerders word deurlopend blootgestel aan luister, praat, lees, kyk, skryf en hulle word uitgedaag om Afrikaans taalstrukture speels, kreatief, vloeiend en ekspressief te gebruik.

Afdelings soos Pitkos, In 'n neutedop, die Indeks, Taalgids en Letterkundegids berei leerders vir enige soort taak voor.

Dan is daar boonop die Piekfyn Afrikaans Leesboek om leerders se leesvaardighede te ontwikkel en 'n liefde vir lees te kweek.

Geniet 'n piekfyn leerervaring!Goedgekeur vir die Nasionale Katalogus (KABV).

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Best Books
1775890082 / 9781775890089
Ebook
31/10/2014
242 pages