Image for 7 ritmes binne 7 dae (eBoek): ... vir totaal toegewyde, Geesvervulde volgelinge van Jesus

7 ritmes binne 7 dae (eBoek): ... vir totaal toegewyde, Geesvervulde volgelinge van Jesus

See all formats and editions

In vandag se gejaagde lewe is dit belangriker as ooit om in pas te kom met Jesus. Andries Enslin en Tom Smith bespreek in 7 RITMES BINNE 7 DAE hoe ons dit kan doen aan die hand van die volgende 7 ritmes: God is liefde: God se liefde is onbeperk en alles is moontlik omdat Hy ons liefhet.

Daarom moet ons ander liefh God is beskikbaar: God is alomteenwoordig en ons moet inskakel by Hom en ander. God is die weg: Hy is die weg tot genesing en wil h ons moet in sy karakter groei. God is Koning: Hy verwag van ons om alles te gebruik om sy koninkryk uit te brei. God is drie-enig: Ons mag en kan ook nie alleen staan nie. God is lief vir die wreld: God red alle mense en is lief vir alle mense. God is kreatief: God is alomteenwoordig en alwetend - en Hy gebruik alles in ons lewe met 'n doel. 7 RITMES BINNE 7 DAE is ideaal vir individue of kleingroepe en integreer Skrifuitleg met praktiese raad, oordenkings, besprekingsvrae en oefeninge. Hierdie boek, met sy wortels in die kykNET-program DIE WOORD, sal lesers inspireer om weer te besef God is oral en sy hartklop vir die wreld moet weergalm in ons.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
1431611417 / 9781431611416
Ebook
05/03/2014
English
156 pages