Image for Die Lewe in Tussenwereld

Die Lewe in Tussenwereld

Jones, OwenTaljaard, Marlette(Translated by)
See all formats and editions

Die Lewe in TussenwereldDie verhaal van Willy Jones se hiernamaalsDie Lewe in Tussenwreld gaan direk aan waar 'n Aand in Tussenwreld geindig het.

Willy is nou oorlede en hy is ten minste saam met sy vrou na wie hy soveel verlang het vir 'n dekade of meer, sy geliefde Sarah.

Maar reg van die begin af, is Tussenwreld, 'n ander woord vir Hemel, nie wat hy verwag het vir amper sy hele lewe op Aarde nie, of Die Oppervlak, soos sy dit noem, omdat Tussenwreld ondergronds is.Sy eerste verrassing is wanneer Sarah hom neem na 'n herberg om te herstel van die beproewing van sy begrafnis, maar dit stop nie daar nie.

Elke 'dag' bring nuwe verrassings totdat die misterieuse Blok lig en hy die Lewe Na Die Dood ervaar soos dit regtig is.Die Lewe In Tussenwreld is 'n verrassing op sy eie maar dit is ook 'n komiese boek teen 'n alternatiewe realiteit wat net nader aan Die Waarheid is enigiets wat jy al ooit gelees het!Die Lewe in Tussenwreld is 'n moet lees, want dit kan jou oogpunt vir ewig verander.

Read More
Available
£4.81
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Megan Publishing Services
1667416952 / 9781667416953
eBook (EPUB)
20/10/2021
Afrikaans
1 pages
Copy: 20%; print: 20%