Image for Piekfyn Afrikaans Onderwysersgids Graad 9 Huistaal.

Piekfyn Afrikaans Onderwysersgids Graad 9 Huistaal.

Conradie, Nic(Compiled by)Lamprecht, Rina(Compiled by)Ligthelm, Annette(Compiled by)Murray, Marietta(Compiled by)Viljoen, Henk(Compiled by)
Part of the Piekfyn Afrikaans series
See all formats and editions

Uiteindelik! 'n Reeks wat aan al die vereistes van die KABV voldoen!

Piekfyn Afrikaans Graad 9 se Leerderboek en Onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes vir Huistaal.

Hierdie unieke onderwysersgids ondersteun die onderwyser se taak deur beplanning en voorbereiding tot die minimum te beperk - elke module het sy eie onderrig-, leer- en assesseringsplan; 'n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook ritse riglyne, wenke, prosedures en prosesse vir leeraktiwiteite; volledige memorandums vir al die voorbeeldvraestelle te voorsien; te fokus op kommunikatiewe, teks- en prosesgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind; 'n wye verskeidenheid fiksie en niefiksietekste aan te bied volgens eietydse temas; 'n formele assesseringsprogram vir graad 7, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering voor te stel; en aanvullende hulp- en ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en organisatoriese take van die Afrikaansonderwyser.

Ons weet die Piekfyn Afrikaans-reeks gaan die onderwyser sommer weer lus maak om Afrikaans te onderrig.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Best Books
1775891402 / 9781775891406
Ebook
15/01/2014
392 pages