Image for Mixtape Van Die Liefde

Mixtape Van Die Liefde

Krog, AntjieBird, Megan(Illustrated by)
See all formats and editions

Hierdie bundel gedigte verken die verskillende dimensies van die liefde:Verliefdheid ('n rimpelvel hardloop),Wat is liefde? (my hart het in jou verdwaal),Liefde in gesinsverband (wie is die stil kind?),Liefde en pyn (ek volg net my hartseer),Liefde en woede (ek haat en ek het lief) enLiefde wat verder reik (o's celebrate).Die hele spraakgemeenskap van Afrikaans is verteenwoordig in die bundel:Van ons ouer digters soos Totius, Boerneef, Eybers, Opperman, Van Wyk Louwtot opwindende nuwe stemme soos Ashwin Arendse, Bibi Slippers, NathanTrantraal, Pieter Odendaal, Lynthia Julies en Ryan Pedro.

Ronelda S. Kamferlewer die grootste bydrae met ses gedigte.Vertalings stel lesers nie net bekend aan plaaslike talent in isiZulu-,Setswana-, Xam- en San nie, maar bied ook 'n blik op wreldliteratuur metgedigte van die Fransman Michel Houellebecq, die Kubaan Nicols Guillen enLucebert (wie se gedig in Nederlands verskyn).

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£6.48
Product Details
Lapa Publishers
1776353609 / 9781776353606
eBook (EPUB)
01/05/2022
Afrikaans
112 pages
Copy: 10%; print: 10%