Image for Die diepblou see

Die diepblou see

See all formats and editions

Snags, vanaf die hawe, tuur Jan Hofmeyr oor Tafelbaai uit.

Dan duik hy die diepte in, na waar die blou water gitswart verkleur.

In die donker wiebeling swem hy saam met glimmende visse, kom hy gestorwe voorsate en mitiese figure tee.

Bedags hou hy sy nagtelike eskapades geheim. In die oseaan beur hy weg van die sleur wat sy lewe geword het.

Hoffie, die wonderkind wat op vyftien sy eerste graad ontvang het; Jan, die minister wat onder Louis Botha n Jan Smuts in die kabinet gedien het.

Dis s soort liberalisme waarteen die vaders van Apartheid tydens die 1948-verkiesing sou waarsku.

Maar wat gaan soek hy snags in die diepblou waters?Franois Loots vervleg kontreitaal met mitologie en die magiese om in Die diepblou see gestalte te gee aan een van die fassinerendste Suid-Afrikaners van alle tye.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£6.50
Product Details
Penguin
1415209480 / 9781415209486
eBook (EPUB)
01/06/2017
Afrikaans
240 pages
Copy: 10%; print: 10%