Image for As Die Cape Flats Kon Praat: Green Eyes En Ander Stories

As Die Cape Flats Kon Praat: Green Eyes En Ander Stories

See all formats and editions

Brian Fredericks, 'n aangrypende nuwe stem, skryf met nege kortverhale 'n wereld oop in die Cape Flats.

Hy werp lig op 'n komplekse wereld waar die grens tussen reg en verkeerd heeltyd verskuiwe, maar bowenal het hy 'n sonderlinge insig in die feilbaarheid maar ook die broosheid van menswees.

Karakters kry lewe op papier, en maak jou opnuut kyk na die wereld om jou en in jou.

Met die bundel kortverhale vestig Fredericks hom as baanbreker in die Afrikaanse kortkuns.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Human & Rousseau
0798180927 / 9780798180924
Ebook
22/05/2020
Afrikaans
228 pages