Image for Ek en Prins Donkerkuif

Ek en Prins Donkerkuif

Part of the Lehandi-reeks series
See all formats and editions

Dis 'n nagmerrie om die nuwe girl in die skool te wees.

Veral aangesien Lehandi se enigste pel 'n nerd met vlegsels en 'n vispatee-asem is.

En dis gou duidelik dat haar droom om gewild te word sodat sy 'n boyfriend kan kry, soos in totally by die drein af is.

Al wat haar lewe van verwoesting sal kan red is om Frans Bruwer, met sy bree skouers en donker hare, se hart te verower.

Maar al staan Frans se naam in harte en krulle in haar huiswerkboek geskryf, kan sy nie help om te wonder hoekom Drayke Hunter, die creep met sy oe-ek's-blerrie-oulik-houding, haar maar net nie wil uitlos nie.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Human & Rousseau
0798171626 / 9780798171625
Ebook
06/04/2016
Afrikaans
180 pages