Image for Sanri Steyn 6: Die nag van die weerwolwe

Sanri Steyn 6: Die nag van die weerwolwe

See all formats and editions

Sanri se neus begin kriewel toe sy die nuwe meisie in hul klas, Chrissie de Wolfe, ontmoet.

Waarom het Chrissie 'n sappige ROU steak in haar pousekosblik?

Sanri is oortuig die nuwe meisie in haar klas is 'n weerwolf.

Maar hoe gaan sy en Markus dit bewys?

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£5.56
Product Details
LAPA Uitgewers
0799378941 / 9780799378948
eBook (EPUB)
01/07/2016
Afrikaans
48 pages
Copy: 10%; print: 10%