Image for Liewer as Myself

Liewer as Myself

See all formats and editions

Sy is nie te koop nie, al is dit vir 'n halfmiljoen rand!Stefanie de Villiers kry 'n onverwagse aanbod van haar klint, MadeleineEbershn, af: Sy moet met renjaer Emille Ebershn trou.

In ruil kry sy 'n grootsom geld, Emille en sy ma verloor nie hul miljoene nie, en almal kry 'n gelukkigeeinde. Stefanie lag dit af. Sy is nie te koop nie, al is dit vir 'n halfmiljoen rand en net vir'n tydperk van ses maande.

Boonop stel sy ook nie in 'n man belang wat met sylewe speel nie, want dis wat renjaers doen.

Hulle is wild en dink hulle is onsterfliken onaantasbaar.

Emile het egter ander planne vir Stefanie wanneer grendeltydaangekondig word en hulle 'n huis moet deel.

Read More
Available
£3.48
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Lapa Publishers
0639606059 / 9780639606057
eBook (EPUB)
01/03/2021
Afrikaans
208 pages
Copy: 10%; print: 10%