Image for Beminde Verraaier

Beminde Verraaier

Part of the Woeste Laeveld Reeks series
See all formats and editions

BEMINDE VERRAAIER - WOESTE LAEVELD REEKSDeur die ruigtes beur Len van Staden heen tot op die oewer van 'n groot rivier.

Dit wemel daar van seekoeie en krokodille en in die ruigtes agter hom, is gevaarlike wilde diere...

Skynbaar kom geen menslike wese ooit hier nie. En tog, daar aan die oewer van die bre diep seekoeigat l 'n swaar pen vasgemaak!

Dit is die pont wat deur die boewe gebruik word vir hulle nagtelike rowery.Len van Staden, met sy rewolwer bandelier stewig vasgegespe om sy heupe, staan roerloos stil om die betekenis hiervan te laat insink.

Is sy eertydse boesemvriend dalk hierin gemoeid?. En dalk ook die meisie op wie Len eens op 'n tyd verlief was.

Hy staan en wonder wat moet hy nou verder moet aanvang?Dit is 'n enorme probleem wat Len van Staden in die gesig staar.

Hy het 'n reuse-taak en 'n reuse-probleem voor hom, om agter die waarheid te kom en reg en geregtigheid te laat sevier.Die uitvoering van hierdie bittere taak, is die tema van hierdie verhaal, wat afspeel in die romantiese dae van die Woeste Laeveld, toe die geweer en rewolwer nog die wet voorgeskryf het en toe verraaiers sommer voor die voet aan bome opgehang was.

Read More
Available
£28.32
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Publishdrive
1928498671 / 9781928498674
eBook (EPUB)
04/11/2021
South Africa
Afrikaans
208 pages
Copy: 10%; print: 10%