Image for Geen Vergiffenis

Geen Vergiffenis

Part of the Woeste Laeveld Reeks series
See all formats and editions

GEEN VERGIFFENIS - WOESTE LAEVELD REEKSDie reeds beroemde Len van Staden, spesiale polisie-agent van die Regering van die Suid-Afrikaanse Republiek, tree andermaal op in hierdie buitengewone verhaal van liefde en avontuur en van die trotsering van doodsgevare.'n Onskuldige meisie, Helena de Vos, se groot liefde vir 'n man word verpletter toe hy haar en haar kindjie versaak en aan die genade van 'n wreld vol skindery en wreedheid oorlaat.

Maar sy veg moedig voort en help haar bejaarde, eksentrieke pa om sy aartsvyand, wat hom op sakegebied heeltemal geruneer het, die hoof te bied.

Haar pa se aartsvyand is klaarblyklik 'n opperste skurk.

Met die hulp van 'n bende roekelose en genadelose rewolwerskuts, doen hy alles in sy vermo om die bou van 'n treinspoor deur daardie deel van die land te verhoed.Daar is treinontsporings en grootskaalse diewery aan die gang... en op daardie oomblik kom Len van Staden daar aan, gestuur deur die Regering van die Republiek, om die chaos te kom ondersoek.Hoe Len van Staden hierdie gevaarlike ondersoek uitvoer en koelbloedige moordenaars en rewolwerskuts beveg en eindelik onder die knie kry, bygestaan deur die moedige Helena de Vos en deur Lettie Joubert, is die tema van hierdie aangrypende verhaal.

Read More
Available
£28.32
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Publishdrive
192849868X / 9781928498681
eBook (EPUB)
04/11/2021
South Africa
Afrikaans
226 pages
Copy: 10%; print: 10%