Image for Vlam Van Die Laeveld

Vlam Van Die Laeveld

Part of the Woeste Laeveld Reeks series
See all formats and editions

VLAM VAN DIE LAEVELD - WOESTE LAEVELD REEKSWeet u dat Suid-Afrika ook sy eie, egte "cowboy"-tydperk gehad het...?

Hier is dit in aksiebelaade stories!Dit was in die dae toe vroue "skaars en duur artikels" was.

Toe wilde avonturiers uit die buiteland in honderdtalle die land binne gekom het en toe vee-smokkelaars en diewe met goud, sterk drank en blitsende rewolwers dikwels 'n hele gemeenskap regeer het.

In die wilde, woeste Oos-Transvaal, waar die eerste groot goudontdekkings in Suid-Afrika gemaak is, het hierdie dinge gebeur.Daar was vurige, hartstogtelike meisies, soos Juanita, wat bereid was om siel en liggaam op te offer aan die man wat hulle lief gekry het.En daar was krels soos Johan Grimbeek, met sy kalme, deurvorsende blik en sy sagte gespierde tred.

Wat meedonloos, honderde myle ver op die spoor van 'n moordenaar sal bly soek en vra en luister totdat hy hom opspoor, en dan spring die rewolwer aan sy sy blitsvinnig in aksie, "vinniger as wat 'n mamba kan pik..." 'n Man wat selfs nie deur die wildste en roekeloosste liefde van 'n meisie van die spoor afgelei kan word nie...Hierdie verhaal is 'n merkwaardigste, romantiese spanningsverhaal wat nog in Afrikaans gepubliseer is.

Read More
Available
£28.32
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Publishdrive
1928498639 / 9781928498636
eBook (EPUB)
04/11/2021
South Africa
Afrikaans
243 pages
Copy: 10%; print: 10%