Image for 501 Lekkerlag Grappe

501 Lekkerlag Grappe

See all formats and editions

Van ou Koos se manewales tot die dom blondine se eskapades, van dierekaperjolle tot plaasplesiere, k(l)askenades tot kantoorpret ... 501 Lekkerlag-grappe is propvol staaltjies en verhaaltjies wat jou sal laat kraai van die lag!

Di?? boek bevat ???n mengsel van tradisionele Afrikaanse grappe, maar sal jou ook met nuwes laat hoes en proes.

Lag luidkeels, uit jou maag, en geniet die ou bekendes se amusante avonture. 501 Lekkerlag-grappe is ???n onontbeerlike grapgids, ???n m????t vir elke huis!

Read More
Available
£4.74
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Jonathan Ball Publishers
186842703X / 9781868427031
eBook (EPUB)
07/09/2015
Afrikaans
181 pages
Copy: 20%; print: 20%