Image for Smullekker Vegetaries

Smullekker Vegetaries

See all formats and editions

Sonia en Jade se entoesiasme vir geurig kook sprankel behoorlik uit elke bladsy van Smullekker Vegetaries!

Die boek bevat prettige en eenvoudige vegetariese resepte, noukeurig uitgesoek om in die behoeftes van jong werkendes en bedrywige gesinne tot gesondheidsbewuste hedoniste te voorsien.

Deur meestal plaaslike bestanddele te gebruik, dek die resepte alles van maklike, alledaagse disse, ligte happies en eenvoudige versnaperinge, tot vernuwing en ontgifting met suiwer kos, tot hedoniese feeste vir spesiale geleenthede en heerlike sielskos, asook heerlike gebak en soet happies.

Die resepteboek is die begin van 'n avontuurlike liefdesverhouding met vegetariese kookkuns.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£8.00
Product Details
Random House
1432301454 / 9781432301453
eBook (Adobe Pdf)
04/12/2012
English
192 pages
Copy: 10%; print: 10%