Image for Die kamer langsaan

Die kamer langsaan

See all formats and editions

Donne verlaat haar huis en begin werk aan die debuutroman wat sy nog altyd wou skryf.

Dis egter nie 'n outobiografie nie maar handel oor die onbekende en afwesige vrou by wie sy die meenthuis huur.

Op die lange duur ontmoet werklikheid en fiksie mekaar op onthutsende wyse.

Read More
Available
£9.99
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
LAPA Uitgewers
0799355496 / 9780799355499
eBook (EPUB)
01/02/2012
Afrikaans
181 pages
Copy: 10%; print: 10%