Image for Dorado: n Roman

Dorado: n Roman

See all formats and editions

Na sy pa se dood ervaar Gilbert du Toit eienaardige visioene: kontoerlyne van lig en vlietende skole visse.

Hierdie gestaltes is boodskappers, meen hy, en besluit om die blinklywe te volg, oor die wye Karoovlaktes, Kaap toe.

Gilbert se pad kruis met di van die Howlers, 'n trio voormalige tronkvols wat met trompet, viool en kitaar deur die platteland toer.

Hy kom kleindorpse kroe te, en dinosourusparke, en vergesigte wat hy hom tot nou toe skaars kon verbeel.

Maar al reis hy hoe ver, die storms van sy verlede woed voort.

Kuilsrivier bied 'n tydelike hawe, selfs liefde, maar vir Gilbert is hier geen ontvlugting van 'n dringende en dreigende vraag nie: Is die visse wat hom aandryf deel van groter magte wat sy lot bepaal, of skort daar iets met sy kop?Tom Dreyer se Dorado is 'n magiese roman, so tergend en onpeilbaar soos die sterrehemel van die Karoo

Read More
Available
£7.50
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Penguin
1415208980 / 9781415208984
eBook (EPUB)
01/10/2016
Afrikaans
240 pages
Copy: 10%; print: 10%