Image for Vlam in die sneeu: Die liefdesbriewe van Andre P Brink & Ingrid Jonker

Vlam in die sneeu: Die liefdesbriewe van Andre P Brink & Ingrid Jonker

Galloway, Francis(Edited by)
See all formats and editions

Op 29 April 1963 stuur Ingrid Jonker 'n telegram aan Andre P.

Brink om dankie te se vir blomme en 'n brief wat hy vir haar gestuur het.

Hulle het mekaar 'n paar dae tevore ontmoet. Hy was agt-en-twintig; sy 'n jaar ouer. So begin 'n briewewisseling tussen twee skrywers wat duur tot sy laaste brief aan haar in April 1965.

Jonker verdrink haarself by Drie ankerbaai drie maande daarna. 'n Halfeeu later kom hulle liefdesbriewe vir die eerste keer aan die lig en ontvou daar in meer as tweehonderd skrywes een van Suid-Afrika se aangrypendste liefdesverhoudings.

Read More
Available
£12.00
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Penguin
1415208824 / 9781415208823
eBook (EPUB)
01/11/2015
Afrikaans
456 pages
Copy: 10%; print: 10%