Image for Die Groot Poefwedstryd

Die Groot Poefwedstryd

See all formats and editions

Koning Kuttel het 'n bietjie bly vassteek in sy piepie- en poeffase.

Elke jaar laat kom hy sy minister van Binnelandse Poefsake om die Groot Poefwedstryd te organiseer.

Vanaf sy kasteel se balkon sien Koning Kuttel dan 'n optog van verruklike poefkunswerke voor hom verbykom.

Wie se naam gaan hierdie keer deur die koninklike kneg uitgebeitel word in die gedenksteen met al die wenners van die Groot Poefwedstryd?

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£7.95
Product Details
Protea Boekhuis
1869199642 / 9781869199647
Hardback
16/07/2014
South Africa
32 pages
207 x 290 mm, 305 grams
Children / Juvenile Learn More