Image for Tamar Van Die Woud

Tamar Van Die Woud

Part of the Tamar van die Woud Reeks series
See all formats and editions

TAMAR VAN DIE WOUD - TAMAR VAN DIE WOUD REEKSTamar is die heerser van oermense in 'n verlore koninkryk in die hartjie van die Kongo.

Hy en sy mense woon vreedsaam daar in 'n ou vulkaniese krater.

Tamar is egter 'n gewone hedendaagse mens en bewapen met slegs 'n jagmes en pyl en boog.

Vergesel van twee reuse arende wat hy self mak gemaak het, deurkruis hy soms die oerwoud soos 'n regte Tarzan, om uitlating te kry vir sy avontuurlus.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£22.00
Product Details
Publishdrive
1928498566 / 9781928498568
eBook (EPUB)
04/11/2021
South Africa
Afrikaans
123 pages
Copy: 10%; print: 10%