Image for Bybel vir Beginners

Bybel vir Beginners

Gugas, BrianNecker, Adri de(Translated by)
See all formats and editions

Regdeur die jare het mense na die Bybel gedraai vir leiding en hoop.

Die Bybelstudie boek dien as 'n padkaart vir die beginner om waardeuring te ontwikkel vir die Bybel en dit deel te maak van hulle daaglikse lewe.

Al 66 Boeke van die Bybel word in detail gedek, insluitend: Skrywer van elke boek en die tyd waarin dit geskryf is. Sleutel temas van elke boek Opsomming van die boodskap in elke boek 'n Toewyding vir die oorweging en verdure ondersoekeVerdiep in die stories, profesie en boodskappe van die Bybel en oorweeg tennuwe die inspirerende krag, genade en helende krag van God en Jesus Christus.

Genadig en inspirerend, Bybelstudie Gids vir Beginners bring die leser terug na die basis en maak 'n pad oop vr 'n direkte verhouding met die lewende Woord van God.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£2.99
Product Details
AP Publishing
107151301X / 9781071513019
eBook (EPUB)
04/01/2020
English
1 pages
Copy: 20%; print: 20%