Image for Vuurklip

Vuurklip

See all formats and editions

'n Magiese roman oor die lotgevalle van die Land- en die Seestamme aan die suidkus van Afrika sowat honderdduisend jaar gelede.

Dis die storie van Ama, jongvrou wat wil Storievrou en Moetievrou word, soos die ouvrou Maouma.

Maar eers moet sy vrou word, die bloedgebed en die Eerste Ingaan beleef.

Wie gaan haar herd-man wees? En waarheen verdwyn sy so skielik? Dis ook die storie van 'n magstryd: Wie gaan Hoofman-Owerste van al die Seestamme word?

En dis die storie van die mensheid se oorlewingstryd, want die omgewing kan nie meer almal voed nie.

Sal dit help as hulle beter gereedskap kan maak? Durf hulle 'n groot taboe breek om te kan oorleef? En by dit alles moet die wyse Sjamaan sorg dat hulle die geeste tevrede hou.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Human & Rousseau
0798163771 / 9780798163774
Ebook
11/11/2013
Afrikaans
320 pages