Image for Jesus Vir Almal: Die Gay-Gesprek in Die Kerk

Jesus Vir Almal: Die Gay-Gesprek in Die Kerk

See all formats and editions

Neels Jackson glo dat godsdiens grootliks gaan oor die navolging van Jesus.

Vir hom het Jesus se liefde egter implikasies vir die gay debat.

Jesus se liefde vir gay mense moet verstaan word in die lig van Jesus se liefde vir die randfigure van sy tyd.

Die skrywer ontleed die sewe gay-tekste in die Bybel binne die konteks waarin dit geskryf is en vul sy argument aan met die behandeling van 'n misverstande en ander argumente wat gaywees veroordeel.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Lux Verbi
0796322503 / 9780796322500
Ebook
18/08/2020
Afrikaans
224 pages