Image for Krok en Dil: Kom ons gaan op reis!

Krok en Dil: Kom ons gaan op reis!

Jacobs, JacoPlessis, Nadia du(Illustrated by)
See all formats and editions

Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak!Vlak 2 in die gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende dubbelklanke bekend. Die reeks het 'n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, 'n knorrige krokodil en 'n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£1.48
Product Details
Macmillan
1776251466 / 9781776251469
eBook (EPUB)
01/06/2022
English
24 pages
Copy: 10%; print: 10%