Image for Dagboek van 'n Perdmal Meisiekind Boek 2 Ponieklub-avonture

Dagboek van 'n Perdmal Meisiekind Boek 2 Ponieklub-avonture

Kahler, KatrinaEbersohn, Petro(Translated by)
See all formats and editions

Volg die avonture van Abbie en haar ponie, Vonk, - hoogte- en laagtepunte, triomf en verplettering, alles ingesluit."Ek het nie geweet Ponieklub kan so wonderlik wees nie!" Perde is nooit vervelig nie, daar gebeur altyd iets van bulle wat jou bestorm tot beserings wat jy opdoen, en selfs hartseer oor die dood van 'n perd.

Jy sal lag en huil. En as jy regtig lief is vir perde, sal jy hierdie boek baie geniet.Dit is die tweede boek in die Dagboek van 'n Perdmal Meisiekind-reeks.

Boek 1: My Eerste Ponie is ook bekikbaar by e-boekhandelaars.Onlangse kommentaar; "Ek het hierdie boek baie geniet.

Wanneer verskyn die volgende een?! Ek bedoel dis regtig 'n goeie boek! Ek is mal daaroor! Ek beveel dit aan vir alle ouderdomme.""Fantastiese boek!

Dis baie goed vir perdeliefhebbers soos ek! Sy is baie uitvoerig. Ek bevel hierdie boek aan!"

Read More
Available
£2.99
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Kc Global Enterprises
1507126670 / 9781507126677
eBook (EPUB)
07/03/2016
1 pages
Copy: 20%; print: 20%